3244….Ek skryf op die skoon bladsye van gister
ek het niks gedoen niks gesê toe jy gesê het daar is niks meer oor ek het niks geskryf miskien was daar niks gewees Liked it? Share it please …
ek het niks gedoen niks gesê toe jy gesê het daar is niks meer oor ek het niks geskryf miskien was daar niks gewees Liked it? Share it please …
maar dit glip tussen ons vingers deur ons strek ons hande uit na wat woes is na wat wild is ons gryp ‘n plesiertjie hier en daar die liefde glip tussen ons vingers deur ons gryp en vang ‘n handvol sonde dit kruip teen ons arms op tot in ons harte waar dit verwoesting saai …
ek het jou weer gekry die soetse taal vanaf moederskoot die soetse woord die soepelste lyf jy kan buig om te wys wat ons sê jong tongval jou aksent saak nie hoe jy woorde ryg twee uit tien is koringkorrels die res kaf wat die wind verstrooi die goeie saad val waar die dik kompos …
want die res wil ek nog deel met baie ander soos jy Liked it? Share it please …
die jong hings snuif die more bries weereens die reuk van die jong merrie sy runnik trek oor die vlaktes die jong merrie se lende bewe sy begin fantaseer en spuit haar Dune parfuum sy sien die visie van die swart hings wat teen ie duin af storm hy kry die reuk van Joy parfuum …
vandag baie badges op my bors daar is een vir hoogmoed daar is een vir waagmoed daar is een vir kinderrympies daar is een vir kleuterskoolhoofseun dar is een vir oud geword daar is een vir goed vir oumense maar ek aanvaar nie al hierdie en nog meer want mense wat so gefrustreerd skrywe het …