3220….As jy broodsaad saai
Sal die wat van die brode eet sorg dat jy elke dag n paar snye kry jy kan daarop smeer net wat jy wil appelkoosjêm ..lekker suursoet marmite maak..n soutlekkie vyekonfyt lekker..pitjies byt flora so lekker .. soos blomme stork nie so lekker.. vir die jongmeisies jy sal vir altyd brood hê solank as wat …
3221….Dit is toe so soos jy nie gedink het nie
as ek seer is dan skryf ek die seer weg as ek bang is dan skryf ek die bang weg as ek treurig voel dan skryf ek die treurig weg as ek gelukkig is dan skryf ek oor Gods genade, Gods vreugde en die geesrus wat God my gee in die kruisboek staan geskrywe kom …
3220…Die gedigte trein se spore kruis
Partykeer raak ek deurmekaar gedigte triggers vlieg soos meteoriete heen en weer soos woord kinders wat crash die woorde stamp mekaar uit die pad dit waarmee ek begin het eindig heel anders mooi digkinders word geteel Liked it? Share it please …
3217…Rooilip…lipstiffie…soen
met die eerste een was ek net 6 gewees toe tant Anna my gekus het, taai rooi sweet sixteen was ek toe Janet my gekiss het dit was ‘n rooilip daye gewees weke lank was ek gemerk maar jy my rooilip vriendin se rooilip … lipstiffie … perskegeursoen probeer ek van my voorkop aflek terwyl …
3192…Kan jy ‘n vol lewe lei
Kan jy jouself uitleef gee jou maat vir jou spasie waardeer jul mekaar sien jy uit na sy tuiskoms ten spyte van die 4 kinders wat jou moegmaak sit jy parfuum en rooilip aan moenie die lewe mis nie die 4 kinders kom van God jou man wat jou liefhet werk hard en laat jy …
3188…Jy sit knus hier langs my
Een is alleen as die winterkoue jou vang dan le jy wurm opgekrul in jou enkelbed koue voete en ore gebeur dan maar as jy ‘n maat het dan word daar gou gevroetel die warmte van saamwees en menswees warm sommer alles jou voete, jou ore, en jou gees Liked it? Share it please …
3215….Die perske loer rooiwang tussen die blare deur
Sy sien die perdebye zoem om die vye sy sien die pikkewyn prik aan die spanspek die ooievaar staan gereed om die ryp papaja te vang die pelikaan vang die ryp appelkose sommer so twee,twee die eendvoel probeer die waatlemoen uitbroei troetelvoel,renostervoel houtkapper en renostervoel staan ook daar buite rond sy kyk wild rond en …