3184…Ek wil jou lampie aan die brand steek
sodat jy my in die flikkerlig kan sien en besef dat ek eintlik die een is wat jou waarlik liefhet Liked it? Share it please …
sodat jy my in die flikkerlig kan sien en besef dat ek eintlik die een is wat jou waarlik liefhet Liked it? Share it please …
as jy so wegstap dan wens die manne jy wil terugkom sodat jy weer kan wegstap Liked it? Share it please …
DONNER – LEKKER – GULSIG is woorde wat alleenstaan soos mense wat nie maat nie dit se niks beteken niks is nikswerd letterkuns, woordkuns, liefde vir taal voeg als bymekaar al die woorde is daar maar die gom van liefde plak alles aanmekaar dit begin by WOES dit begin by LEWE WOES het jou laat …
Jy het my nie waardeer nie jy het my met jou lyf gelok hormoon man het ek geval vir al die verkeerde redes (for all the wrong reasons se hulle altyd) ek het baby sitting gedoen huggies geruil en liefde gegee nonsens gevat terwyl jy gekuier het elke aand as ek by die huis kom …
het jy al in die lente in veldblomland gestap jy staan nie aan die kant jy stap die mooi wereld in met verwagting sien jy blomme en blomme die natuur pronk veelkleurig die parfuum engelkies hang in die lug en lek jou hier onder op die grond loer die gesiggies oopoog en lag oopmond vir …
ek kan jou vashou wanneer ek wil ek kan jou hare streel ek kan in jou blink blou oe kyk ek kan jou lag hoor ek ervaar jou saghart ek ervaar jou liefde ek ervaar jou passie ek lees jou gedigte jou verlangens jou versugtinge ek het al meer as ‘n duisend keer vir jou …
Karkas, Lyf, omhulsel a skeleten enveloped the sexy body sexy lyf spierpaleis imuscle wereld watookal jy dit noem it hides the real you hier binne klop n geeshart wat connect met n geesvol posetief wat ontmoet met Gods gees aantrekkingskrag sonder gewig gewigloos float ons Liked it? Share it please …
Die skuimbranders breek teen die swart blink rotse die seemeeue se skril skree weergalm in die mis lug die woeswind reis saam met die golwe en swiep hom lugwaarts vlerk flappend jaag hy die brandertoppe totdat sy oe soutseer is hoog bo die branders swiep hy en duik doelgerig agter die brander die spartelende vis …
moet alles verteer wat jy daarin gooi 6 doppe klipdrift meng nie met aartappelslaai nie meng nie met uie, agurkie, wortel en beetslaai nie 6 glase rooiwyn meng nie met botterkool, shrimps en kreef nie 6 glase Mc Loveren whisky meng nie met ‘n bloubul fillet ‘n bak slakke ‘n bak roomys nie die maag …
Kom loer jy by my kantoor in wat kan ek vir U doen Meneer niks nie op die oomblik nie ! kort kort kom loer sy by my kantoor in wat kan ek vir jou doen kan ek n slaatjie maak met komkommer,agurtjie,slaaibaar en O my lyfie eks nou gatvol vir die geterg en vee …
Kom sulke intense gedigte die seer, hartseer,rooioog vertel van hier binne haar sagkant,haar hartgee kant haar liefdesgloed wat skyn vir die een wat sy liefhet hy wat haar goue hart oppas en blinkvryf sal homself kan sien in die goue spieel van haar liefde en sy sal saggies teen sy bors hartpraat Liked it? Share …