3148…WAAROM het BERG…3148…gedigte woes geskryf ! Waarom is BERG…Se gedigte…690,268 kere woes gelees ! OMDAT dit ons TAAL is !
OMDAT hy in afrikaans SKRYF julle verstaan die taal julle lag die taal julle lag en wonder wat gaan nog uit die broeikas van afrikaans voortspruit DIT IS WAAROM EK NIE in Frans skrywe nie . Afrikaans , my hartseer taal Afrikaans , my moeder taal Afrikaans , my hartstaal Afrikaans my seerpraat taal Afrikaans …
2143….Die kosmos verloor sy blare
Mank wieg die stingel in die wind van die sewe is nou net 3 pienk verkreukel oor die eens wuifende kosmos lagkinders wat my vrolik gegroet het hang verwelk tyd is verby mens bepaal hul lot as kuilvoer of as saad wat weer kan groei en vreugde gee Is jy kuilvoer Of is jy saad …
3137…Ons deel ‘n special universe
min mense weet hiervan min mense weet wat min mense weet hoe min mense weet waarom min mense weet daarom dat as jy gee dat as jy saai dat as jy maai dan maai jy wat jy gesaai het in ons special universe saai ons geesliefde saai ons geeswoorde saai ons respek saai ons bewondering …
3136…Die mooiste droom…droom ek nog
dit was ‘n woes tyd in my lewe gewees toe lees ek jou gedig so asof dit vir my geskryf is ek het veral gehou van die woorde "my sag appelkoos oog" jy was ‘n vrugte man gewees het ek agtergekom toe jy geskryf het "ek maak vir jou die lekkerste piesang fritters" toe jy …
3135….As ons aan mekaar raak ..2
Om te droom is hemels net as dit n mooie is n droom wat nie mooi is nie is n nagmerrie ek saal haar nie op nie omdat ek kan droom droom ek van jou as ek wakker word droom ek nog jy sit op my droom rakkie en droom van my die mooiste drome …
3134….As ons aan mekaar raak
Ek het jou wwoordwens op die punt van my pen gevang jou verlange geskryf met n pilot V pen V staan vir verlange ek skryf terug met n stabilo bionic wat gladgly oor die wit en sagpraat ek ryg die mooiste woorde uit my penne arsenaal jy skryf met n vinnigge rolpunt swart,groen,rooi en blou …
3138….Ek is jammer..
Drie woorde wat die verlede kan verander drie woorde doodeerlik uitgespreek drie woorde eervol bedoel drie woorde openhartig ge-uiter drie woorde reguit gesê eintlik so maklik maar harregat bly ons ! ons mis die lewe ons mis geluk ons mis MENSWEES Liked it? Share it please …