3133….Miskien sal die liefde
dalk ook eendag by my kom koffie drink miskien sal die liefde dalk ook eendag vir my glimlag miskien sal die liefde dalk ook eendag voor my hartkamer staan miskien sal die liefde se hartklop nog hart genoeg wees sodat ek dit kan hoor en die deur oopmaak Liked it? Share it please …