n AFRIKANER HET gesterf
Doodgekap weerloos was hy sy laaste woorde vergewe hulle DIE EGGO weerklink oor ons geliefde land SAL GOD hierdie keer ons red Sal God ons die woestyn pad laat loop Sal God vir ons water gee om te leef om ons verskeurde harte te troos Ons volk staan weereens voor die deur die deur van …
n wens vir my vriendin
Omdat ons net vriende is kan ek maar vir jou se jou om helsing is raar jou woorde suiwer jou gedagtes deel openlik my ontvang hart juig waar o waar kan mens suiwer deel in lag ware menswees en vreugde gedeel met vreugd en glinsteroog my vriendin ons sal weer deel die vreugde deel van …
3121…Jy kan weer lewe
Vasgespyker hang Hy voor die wêreld ek strompel maar voort deur die lewe watter pad kom eet van My brood kom drink van My wyn het jy die tye gemis toe die Here in jou lewe opgestaan het die dag van die hi-jack die lood was deur die dashbord die dag van die motorongeluk jy …
Met n handvol liefde
Kyk ek na jou lyf slank en bruin getan ek wil deel met jou ek maak my hand oop n paar druppels soet stort neer gretig slurp jy n paar druppels lag jy skater n paar druppels huil ruk ruk snik jy n paar druppels koud bewend lĂȘ jy n paar druppels begeerte honger lok …