Die kuberwêreld van kak
Dit is lekker om te droom van dinge kry van dinge geniet van dinge doen maar in die kuberwêreld van kak is daar selfoon praat kaartjies ,spoedkaartjies televisie lisensies,motorlisensies is daar potholes en gebuigde rims is daar afguns by werk en n baas wat pla daar is die buurvrou wat lok kak sommer hier op …
Hoeveel keer het ons aan die kruis gehang…
Vir ons eie sondes vir die sleg wat ons gedoen het vir die seer wat ons gemaak het moedswillige sondes ons het geweet daar was geen manier om van hierdie kruis af te kom nie jou genade het jy al lankal opgebruik maar vandag kan jy daaroor skryf dink n bietjie terug BERG wat het …
Spotprentjie…
Was dit jy gewees wat die kysbriefie teen die bord geplak het wat die droebrood kosblik op juffrou se tafel gesit het jou duiwelslaggie het weerklink jy het dit geniet om te verneder toe ek rugby kaptein geword het wou jy deel in die glans maar kysbrief en kosblik het my weerhou maar jou hormoon …
Wil jy saam met my ..die bergpad loop..
Waar die plat klippe sywaarts waar die pad nog maklik is waar die fynbos lag en hul roosruik los met elke trap daar waar die mos groen groen in die skrefies skuil die waterval mis kom lê op ons lippe en blink nat in die oggend son versoeking weerstaan ons hier kort op die pad …
Die Avontuur van Lewe….
As jy jou hart kan saamvat op n staptoer dan kan jy hartelik luister hartelik ervaar die krieke op die bergpad , die tarentele se ge-pik-pik die kwartels se gefluit in die lang grasse sien die miskruier wat trots sy te groot bol steunend rol om in tel te wees wat is in tel nie …
Damage control…
Die advertensie oor n haarwasmiddel wat die skade kan regmaak die haarpunte kan heel Sales trixs wat ons glo en koop maar ons huwelik gaan n haarwasmiddel help gooi die haardos op die tafel elkeen met n skêr sny die gebreekte punte uit die klitsels die tolbos sade die rooigras rooi na dit is albei …