Vanaand gaan ons jol…Vanaand gaan ons rol….
So dink die ouens maaR die meisies nigtir en versigtig lipnat net die sjerries hulle het al geleer n vierkantige meisie word nie maklik gerol nie die ouens steun en kreun maar kry nie gerol nie vang maar dan nog n dop sleeptong en rooioog slinger hulle rond maar die paar vierkantige ouens sien tussen …
Die dag toe GOD….Die gordyne oopgetrek het ….Het ons n stukkie hemel gesien….
Die dag toe my kind gebore is Het ek n stukkie hemel gesien Die dag toe ek en my meisie gekys het, Het ek n stukkie Hemel gesien Ek het geweet dat die blou wat ek sien as ek opkyk verder as die sterre reik daarbo iewers woon GOD in die hemel Maar ek het …
JOU emmer van genade (SKIP maar hierdie een as jy wil , seker weer geestelike GA ! )
Elkeen van ons kry n emmer van genade op een of ander stadium van ons lewens Ons besef dit eers wanneer dit gebeur in die emmer is daar: genade,hoop,liefde,geld,meelewendheid verdraagsaamheid,geloof en hoop hierdie is nie vir jouself nie daar is hoop vir die enkelouer vir die werklose,vir die sieke daar is liefde en empatie met …
My warm kosmiese hart
Strale reik tot daar waar ek jou hartklop kan voel warm strale spoel oor jou en stuur menswarmte terug strale van liefde,verwagting hunker en hartseer ons weet hierdie hartraak gebeur net eenmaal in n leeftyd party hou n leeftyd ander sterf in die woestyn van sonde kom ons leer die ritme van ons hartklop my …
Sag voel ek jou warm asem , fluister in my nek
wanneer die son sak en die bietjie warm saamvat dan omvou herfs my haar koue hande hoendervleis my sag voel ek jou warm asem fluister in my nek dankie my God hierdie winter sal nie weer koud wees nie Liked it? Share it please …
Die wasmasjien
Jy gooi als wat ruik asl wat gekreukel is als wat seer is als wat pyn, frustreer,twyfel,sleg is,en ongesond is in die wasmasjien Omo, Skip of Surf kan jy kies na jare se gewas kan jy dalk skoon uitkom as jy genoeg staysoft gebruik het kan jy saghart uitkom sag vir jou liefdes maat die …
Die hormoon van verwagting
As die hormoon van verwagting in die lug rondswem en jou strike dan het jy min verweer elkeen van ons droom van die sexy hom van die sexy lyf die wit tand smile die engel lag maar hormoon is genadeloos wat jy verwag gaan jy kry die 24 jarige sexy ou begeer die 52 jarige …
Die maangodin glimlag skalks op die rand van die groot krater
Sy sit en treur op die rand van die groot krater manos eeue lank wag sy al op sy koms in die middel van die krater plof dit neer opgewonde sien sy die stofstreep wat op haar afpeil apollo robot stop voor haar draai sy rug op haar en vou sy sonpanele oop maangodin se …