Die sterre vonkel vanaand
Die kosmiese winde het die sterstof uit hulle oe gewaai hulle vonkel helder en vrolik kletsend word maskara en rooilip aangesit vol verwagtig dat n eensame komeet sy pad tot hier sal vind ai die vrouegeslag is maar oral dieselfde selfs tot hier aan die einde van die heelal Liked it? Share it please …