Die son gee liefde
Onvermoeid skyn die son elke dag die son gee warmte in jou hart die son se strale speel sagwarm oor jou lyf die son laat die bome groei die son verskaf vreugde as jy in die lig van die son lewe kan jy n sonstraal wees wat ander lewens kan verlig Liked it? Share it …
Nuwe digters , komaan gee hulle n kans om talent te plaas , maar hulle moet besef die lewe is wreed en onregverdig
SO WAAROM GEE ONS HULLE NIE N KANS NIE ? Liked it? Share it please …
Hoe meer tree jy gee
hoe nader kom jy jare al stap jy sy pad by die kruispad het jy haar saamgesleep listig, met stroop bek die prentjie ingekleur het sy geglo dit was lente al die veld was vrolik maar die slang het gewag en my vrolike vinkie gevang dof is haar oe en pyn is haar hart die …
Kom loer in by n huis van die lewe
By huis nommer 3 is dit skemer in die flou lig sit ‘n vrou met ‘n baba wat tevergeef suig aan haar lee bors sy het twee dae laas geeet ‘n lee melk bottel le op die vloer my keel krap ek loop in harsteer land, swaarkry land ongelukkig land daar is nog 47 huisies …
Jonathan Livingston Seagull
Treurig sit jy op my stoep en wag Jou swartblink oe star jou swart en wit vlerke gespan vir vlug die winde van hartseer het jou tot hier laat vlieg groener weivelde het hulle gese meer wyfies slim en trim oor die ashope het net maar verwilderde wyfies gevlieg om in die stront wat die …
Van my gedigte ,:::Het ewigheidswaarde, En kan n verskil maak , As die MENSE , dit daarvoor lees !
Die volgende gedigte is van belang Die vuur , Jesus min Ek het geslaap Is ek dink is van belang Het ewigheids waarde My MOET LEES gedigte vertel Liked it? Share it please …
Nuwe digters Bring vars bloed , rooi bloed , wat opgeslurp word deur , dig uitgeputte digters , Let go , they deserve a chance
Jy mis die pêrels die nederig skrywe van die nuwes vertel dalk beter BERG Liked it? Share it please …