Die masseur
ek reis ook so adverteer hy afgeskeep bel sy hom gekry in die star kolom ‘n stel spierwit tande met bruin gesig smile by die voordeur die warm kamer stoom nog klam die deur het skaars geklap toe begin hy haar linkeroor masseur toe begin hy haar linker klein toonjie masseur sy begin toe opgewonde …