Die jagsseisoen eindig sondagnag
Daar word koorsagtig voorberei sy dek die tafel alles rooi selfs die cabernet net so oud soos sy die jagmes versteek sy tussen die blomme sy klop so ferm soos sy druk sy cabernet so oud soos hy die rooiwyn meng die bloed borrel slymerig sy sit haar jagmes terug tevrede met haar prooi trek …