Jy was n toe boek gewees
Effens verweer met omkrul blaaie ek het jou oopgemaak die woorde in jou hart gelees jy het oop voor my gelê slagoffer van my honger gees ek het jou ingedrink met my pen op jou blaaie geskryf jou woorde gesteel en lee blaaie het ons volgeskryf Liked it? Share it please …
n polsende orgaan
Wat saamwerk met longe lewer en tong om my te laat bestaan wat ref wanneer my brein hormoon loslaat maar jou rondborste het my gevang in my hormoon jare ons het wild gevry vandag nog laat jy my droom vanaand se hormoon laat my kop draai ek het nie meer honger jare nie Liked it? …