Die jongvrou sit haar warpaint aan
Sy sing n liefdeslied en gee dit vir die banghartvrou en ook vir die niksgebeur hart vrou en ook n erotiese lied vir die wat ritme en liefde meng sy sy gooi haar koker oor haar rug om n bok te gaan skiet op 14 Februarie en dan die biltong alleen eroties op te vreet …