I love you-sê sy en begin klim
ek sal jou kry ek sal jou vind sê sy terwyl sy opkyk na my hoogste punt die los klippe die haak en steek gaan hierdie girl nie keer nie want sy het gesê berg ek gaan eendag vir jou kom kuier ek sien die klippe rol sy is amper hier ……my hart klop WOES …
Godin van die wind
Ek sien jou blonde hare swiep in die wind jou lag weerklink oor die duine waar jy op die duin van verlange sit en n glasie rooi saam met die sterre drink dan weerklink jou lag tot by die tweede duin die sandwind gryp dit jou huiltraan droog in die sand op jou wang maar …
Sy wou nie dat ek haar woordtroos nie
Ek weet nie eens waar sy bly nie haar hardseer woordtrane het ek gelees toe stuur ek haar my siel se woordeboek sy het nou genoeg om te lees wat goed is vir die gees sy stuur nou vir my lagwoorde smilewoorde sagwoorde dankie my vriend woorde my hart klop warm as ek ook vriend …
Hoe vêr is naby
Glasie in die hand staan sy in haar swart nommertjie aan die buitekant van die baan die rooikop vra my nommertjie al goed gewyn vra ek die rooikop haar nommertji die swart nommertjie was eens my vrou gewees sy kil my met haar oe die rooi nommertjie en ek jive voor haar verby my droog …