A perfect fit
Gisteraand op die paartie was hy captain morgan sy het sletsappies gedrink hulle het saam gejive saam gerock saam binne die boud gedans a perfect fit vanoggend word sy wakker hondasem le hy sweetlyf langs haar die captain gone langs hom le sy fruitsalad deurmekaar babbelaas maskara en liprooi gemix die ongebruikte kondoom le op …
Die pad na die kruis + snakes and ladders
Hierdie jaar het God besluit dit gaan nie net oor ek het berou vergewe my help my ek sal nooit weer asseblief my God die pad wat jy gaan loop tot by golgota gaan nog ook potholes hê en snakes en ladders ek rol die dice warm geblaas dit sê 12 ek snel verby 3 …
iewers in die wêreld sê sy..moet daar..
tog een wees wat nie skaam sal wees vir die gap in my voortanne vir die een oog wat hemelwaarts loer vir die lang tone vir die hoennerborsie vir die rasperstem maar hy het my gevind in sy borskasklop n mensehart vol van liefde n oog wat skitter het my raakgesien n Liked it? Share …
Betraand staan ek voor die spieel
dankbaar vir al die dae wat verby is ons huil te min Liked it? Share it please …