Moet ek jou meer vertel ?
Moet ek vertel dat ek jou liefhet moet ek jou vertel dat ek jou bewonder moet ek jou vertel dat jy my hart sal breek as jy sê dat jy my nie meer liefhet nie omdat ek jou nie kon antwoord nie het ek gedink dat jy my nie meer liefhet nie Liked it? Share …
Die wind fluister dringend in jou oor !
Ek hou van die wind wat tekeer gaan ! ek hou van die vaal ou karoowind wat saggies oor jou skouer loer die oos london wind ruk jou rond speel deur jou hare haar fluister vir jou oor verloor Die pe wind ruk jou en kam jou hare n vreemde styl die kaapse wind ,fluister …
Die hartseer reis op die winde van verandering
As die groot mars die slawekoor uit nabukku die radetski mars haydn adiago allegro uit my klankstelsel bars dan lig my gees hemelhoog ek word deel van die notefees as ek die hand wen met my notefees dan word sy deel van ons wittebrood deur grieg se butterfly julle wat nog nooit op die maat …
Die hustler shop !
Ek was nogal skaam gewees bliksem,en nogal op my ouderdom nog skaam gewees, wys jou net wat ek alles uitgemis het! al die jare van skaam wees ! dit is so effe skemer hier binne n dame in n tanga, was soos blits aan my sy gretig verduidelk aan my demonstrasies , bliksems duur ek …
Hou jy van coke!
ek ook die prikkel op die tong die wegvat na anderland die blinkoog ,lag ontsnap dit bruis,dit suis! deur jou lyf, jou longe jou lewer, jou tong n groovy expierience adverteer hulle! maar die coke van agterstraat is heel anders ,dit acid die tong maak jou dofoog droog jou tong fok jou jou lewer op …
Aan die dames !
Mag 2010 vir julle n mooi jaar weer mag die verwagtinge wat julle koester wel waar word , Maar hoe elke man het met sy vrou getrou om verskeie redes ! dames julle manne het julle begeer is die begeer nog daar ? weet julle, hoe honger julle mans na daardie begeer! dames julle is …
31 des 2009 die spieel van waarheid
Die nuwe jaar se voetstappe kan ek al hoor die horlosie tik tik die sekondes die ou jaar tik sekondes verby wat het verander , lee beloftes ! ek na myself, die spieel van waarheid vertel wat ander nie kan sien nie my hare word minder my bankbalans n minus my huis op veiling my …
Jy is n dierbare woes vriendin sê ek
Jy vlei my sê sy en bloos maar as jy meer verwag sê ek dan moet jy 45 kg verloor Liked it? Share it please …