2604…Kom ons dans klaradyn
Kom en dans saam met my en ek sal jou liedjies leer wat jy dan eers sal verstaan jou dansrok sal geheime bewaar maar ons dans sal jou geheime verklik die feesmaal is klaar kom dans klaradyn kom en dans weer met my kom vertel my dat jy die bruid van my hart vir altyd …
2600…Naakfoto
Jy is n oulike joernaliste jy wou fotos neem vir jou artikel ek het nie ingestem toe wys jy my hoe jou kamera het geflits na 2 glase katarina catalina het my kamera geflits toe het ons ooreengekom geen fotos by die artikel nie nê katarina catalina ! Liked it? Share it please …
2599…Ek lewe vir vandag ..sê..sy
daar was genoeg gisters in my lewe dit is nou vandag jy is gister Liked it? Share it please …
2598…Eenkant kinders
Ek het dikwels gewonder waarom ek in die duwwelkies moes loop waarom ek uitgevang was wanneer ek afskryf waarom die meisie my vermy het was dit oor my stukkende skoene gewees waarom ek nie geld het nie was dit omdat ek te eerlik was Ja God se eenkantkinders laat hy begaan maar wanneer ons by …
2597…Die afvlerk engelkie
DIE reen nag toe my motorligte op jou geskyn het sal ek altyd onthou jou oe was wild maar het gepleit ek het jou na my huis gebring waar daar warmte was jou bibber het opgehou my kos het jy geeet met jou pleit oe het jy my gevolg drie jare is jy nou al …