2569…Weet jy hoe n vrou …!
Dit waardeer as jy die motordeur vir haar oopmaak die swaar sakke help dra self die tee maak en saam met haar dit drink jy sien die moeg uit haar oe vlug en jy haar sagvat aan die skouers en jy laat jou vingers dwaal oor die knoppe dan weet jy hoe lyfsmelt sy as …
2567…Na al die jare se gebed
bly my kind kruppel sy sukkel elke dag haar pad is nie gelyk sy moet spot en loon verduur sy praat nie maklik nie haar tong sleep haar jongmeisie dae snel verby geen bly in haar lewe toe sien sy die ou met geen bene nie hy lag en swem almal verby haar vonkel wonder …
2563…Die teerpad strek
eindeloos voor my die spikkel lyn wat verby flits die geel strepe aan die kant wat my in toom hou die aasvoels vlieg moeilik die lug in van die karkas in die pad die mynas is te stadig en drie hang leweloos aan die bumper a free ride na nêrens die gatkant van die agtien …
2562…Die klop aan die deur
daar is niemand nie waarom? het ek gewonder! dit was nog nie tyd gewees nie die klop kan ‘n hartaanval gewees het dit kan ‘n boodskap gewees het dit kan skuldeisers gewees het ek het nie besef God waarsky my God roep my hoeveel dae hoeveel woorde hoeveel jare voordat Hy weer kom klop gaan …
2562…Jy het my meer nodig
as wat ek jou nodig het jy het geglimlag ek toe ook toe beland ek in die moeilikheid ek het nie geweet jy het drie kinders jy het nie geweet ek het twee kinders lus het my laat glimlag lus het jou laat glimlag lusteloos is ons nou Liked it? Share it please …