2544…Kosmetiese Prosedures
Ek was verbaas toe ek die volgende advertensie lees kosmetiese prosedures nou binne almal se bereik borsvergroting! dit is gewild by skraal mans borslig prosedure vir ou liggaamsbouers borsverkleining vir oorgewig mans maagverkleining is gewild by bierdrinkers oor 40 oorsnykunde vir die oor veertigs om meer vaartbelyn te lyk wat sal die mans nie alles …
2542…Tatiana
Ons was aleen agter in die vliegtuig sy was n russiese danseres ons het gebaretaal probeer praat toe pluk sy n halfbottel absoluut vodka uit en vertel my hoe koud sy kry van die sneeu in siberië en hoe sy tandeklapper in die bed lê ek vertel haar van my sonland die blou swembad, die …
2541…Rainbow Chicks /matriekafskeid
Hulle het ingestem dat ek een van die chicks matriekafskeid toe kon neem sy was n hit gewees! die manne was vatterig almal wou aan haar sagte geel rok vat sy het gekekkel sonder einde mens sou sweer sy kom nooit nerens sy was seker baie honger en het gepik vir die vale toe ek …
2539…When you meet a stranger
Ons ontmoet mekaar op aardklop ons albei dans stof opskop uitgelate sonder weerga die skare verdwyn ‘n nuwe wereld verskyn ek en jy ons die stofopskop en die windhoek light word black label ons steier en stamp toe die ou my wou moer stap ons uit bang bang na die chico warm gly was sy …
2534…Jy het spore in my hart getrap.
Jou lag jou vonkeloog het ons gedeel so kasbaar vir albei vir n breukdeel lewe ons sal altyd koester wat eg is plein en rein was ons anders die waar die waar waarna ons almal smag ons het mooi gedeel {vir M my woes eg vriendin) Liked it? Share it please …