Ry die hel uit my
smeek die chroom blink Harley Davidson op daardie sondagoggend ek is moeg geparkeer gesiglose tweebeen wesens spring op die saal die Harley sing sy vreiheids lied vinniger vinniger vinniger pothole en sy kinders le gulsig en wag tussen die chroom handvatsels bekyk hulle die berge this is crazy se hy God dit is ongelooflik se …
Leeg, Leeg,Leeg
is die glas net die reuk van klipdrift 10 jaar oud walm nog oor die bodem weerkaats die grys kreukel gesig van moedeloos die loop van die .38 effe sigbaar in die agtergrond die glas val in n duisend stukkies blink die .38 vat vir altyd die wroeging weg Liked it? Share it please …
Vandag verjaar sy
en vanaand is dit volmaan so vol soos ek maande gelede gesien het stadig het die maan gekantel en die maanlig het uitgeloop net n sekelmaan het oorgebly sal die maan weer na die anderkant toe kantel wie weet waarmee word die holtes van my hart gevul die maan kantel altyd Liked it? Share it …
Ek pak reg
my verlede in boksies weggepak die stukkende grawe en grassnyers uitgewerp my lessenaar hou sentiment maar moes gaan moes blokkies papier word my boekrakke het gesteun en gekreun het gefrommel oplaas maar die ou boek het bly staan Genesis tot openbaring bly vir ewig staan Liked it? Share it please …