Ons kan nie keer
dat die son opkom nie die flou oranje lig ontbloot wat laasnag gebeur het dronkgat rooi oog loer rooi gehuilde oog oor laasnag skitter blink oog hy het my laasnag gevra dit is verby oog die wereld vergaan dit is dood oog die laaste asem uitgeblaas laasnag Liked it? Share it please …