Die nar wat ons altyd sal onthou
grootoog kyk ek na die nar wat by ons kleuterskool kom kuier het hy blaas n fluit tot my ore tuit ons lag vir sy wit gesig en rooi meisie lip hy toor die balle weg en haal hasies uit die dywe eet uit sy hand en tjoklitkoek haal hy uit sy sak hy nies …
Fluisterwoorde van verleiding
jy het vir my ‘n roomys gegee toe ‘n catbury donker en soet die soetse muskadel die rooiste sjerrie my soetlief, my suikerbekkie gee my van jou heuning het hy gefluister toe skrik ek my gat af en moker hom met die heuningkoek Liked it? Share it please …
2519…Soek geluk
Dit is raserig hier in die bar die rookwalms verstik op die bank alleen sit sy en wag die ander terte is alreeds uitgeboek brandewyn en coke lexington en maskara haar kicks sy gaan nog eendag sy gaan dit nog eendag lucky strike het die oom gesê Liked it? Share it please …