Ek stap in jou huis in
Die donker gang somber jy staan teen die lig afgeets jy groet my donker dis jou wereld jy skel die lig skuil veilig ek skakel die lig aan bleekwit staan jy daar sonder sonstraal jou bleekblou oe vertel van alleen jou lippe styfgeklem vertel van jare se kners my geesfakkel steek jy oor ek lei …