My stilte is nie n blanko blokkies raaisel nie
Jy ken my te goed my volgende blokkie het jy alreeds voltooi ek huiwer en plak n paar letters kan ek nou iets se weer word ek geblok moedeloos blok ek om soos altyd nou is ek baas soos altyd lees die blokkies soos altyd soos altyd spoel die plesier oor my n meester blokkie …
Twinkle Twinkle little star how i wonder..
ek het nog altyd gewonder was jy sneeuwitjie en ek die dwerg ons was saam op die planke het toneel gespeel toe verdwyn jy na n ander galaxy jy is die helder ster en ek die dwerg jy verblind my selfs met donkerbril Liked it? Share it please …
Die een met die skaam glimlag
ek het eers gedink sy maak asof sy my nie sien nie wanneer sy oor die branders getuur het was ek naby genoeg haar glimlag kon ek sien ek nooi haar met nota sy sê ,die klooster kafee gecoller en getaai wag ek in afwagting in haar nonnekleed glimlag sy skaam vir my Liked it? …
Die druppels het my trane verbloem
jy het nie eens geweet dat ek gehuil het nie toe ek jou uit my lewe geskop het nie Liked it? Share it please …