2410…Die versie en die lastige bul
sy was nou al mooi gatvol vir die lastige ou bul en daag hom toe uit vir ‘n stiergeveg in die arena het die versie keer op keer sy horings ontwyk sy swaai die rooi lappie hierdie kant en daardie kant toe die ou bul sien net rooi en storm elke keer roekeloos snotneus en …
2409…Afrikaans…Afrakaans…Afriekaans
Maak nie saak hoe jy dit spel nie jou digtersvryheid laat jou toe die eerste geluid wat ons hoor ons baba is die mooiste in die wêreld dit word gesê in afrikaans sy begin toe mamma en pappa sy hoort by ons ! Afrikaans ons moedertaal ons eerste woorde taal die mooiste woorde ontsnap ons …
2405…Die loslappie kroeg
die manne kuier die meisies wikkel en wys dit is payday en die note vlieg die meisies gryp wild en score ‘n 100 rand hier en daar die ou wat hoogdronk was het ‘n loslappie gekoop styf om die nek was dit geknoop ons weet nie hoe, hy by die huis ontvang is nie Liked …