2369…Skemerpartytjie…
Ons moes voor skemer daar gewees het ek kan die hardlag hoor en die gunstons ruik die glasies was vol toe die liewe son sy kop laat sak toe klink die glasies eers dinge begin toe gebeur koos was lus vir annie annie was lus vir jannie jannie was lus vir koos se vrou die …
2366…Die jaarringe
Om jou oë vertel soos die van n boom wat afgesaag is jy kan die droë jare sien jare van swaarkry die ring is dun die baie reën jare het breë ringe aan die stam hang die taai trane die boom huil vir jare as dit seergekry het maar met my gary player sneesie droog …
2363…Winskopie
Ek kry die pamflet op die gras maand einde specials ek stap tussen die rakke deur op johnson&johnson babapoeier spaar ek 50% ek vat 10 op vaseline spaar ek 60% ek vat sommer 12 pampers is 40% af nog n winskopie 15 pakke in my trollie happy event koop een kry een ek koop 8 …
2362…Die Chirurg neem wraak
Die ou wat sy vrou gesteel het lê nou hier voor hom op die operasietafel hy sien die vrees in die oë van die vasgestrepte man hy kyk af en sê onderbedeeld nogal nê maar n aantreklike gesig soos wat sy vrou gesê het die chirurg staan gereed skalpel in die hand soos n klaviermeester …
2361…Die sterre vertel alles
Vanuit die hemelruim vir miljoene jare al vertel hulle alles die leeu se :dink konserwatief maar moet nie n kans laat verbygaan nie maagd sê:moet nie jou neus in ander se sake steek nie, maar bly in beheer van jou emosies waterdraer se:moenie lui wees nie moet nie jouself ooreet nie bul sê:moenie te maklik …