2360…Nuus, Nuus vars Nuus!
Skree die koerantverkoper 8 ure gelede was daar n ketting botsing 20 motors uitgebrand 30 dood die joernaliste se kameras klik klik op die dooie gesigte die verwronge staal die verminkte gesigte die gebuigde ledemate hierdie fotos is vir private collections selfs die bloedbevlekte kameras word gekoop aan die wat siek is Liked it? Share …