2310…Dae van gister
Ek onthou nog goed toe my ma se borste my lewe was ek onthou nog goed toe my warm nuke en my foppie my lewe was ek onthou nog goed hoe ek my eerste treë in die nat sement verewig het my eerste plastic scooter my eerste driewiel straataf het ek gewiel en my bek …
2305…Die telraam…se 365 krale
Daar is 365 krale op elke jaardraad ons kan vorentoe skuif maar nie terug nie dink goed voordat jy gaan skuif voordat jy gaan doen ons skuif die tyd verby want ons wil volgende week ..nou hê volgende week kom my meisie roekeloos skuif ek die krale sy gaan net n week bly traag skuif …
2300…Sjokolade steel
Dit is lekker om te deel om sjokolade te deel mens is nie dikbek as jy sjokolade deel onder elke blokkie staan iets geskrywe liefde, lag, pyn, hartseer, vreugde, sooibrand, kilogram, bedrieg, hemel, begeerte en vele meer blokkie vir blokkie eet ons ons deel die vreugde, pyn, die lag maar as ons alleen eet kry …