2301…Skemerkelkie
Teen skemer het hulle die vuur aangesteek die kelkies het vrylik die rondtes gedoen elke man het sy kasteel hoe meer die bier vloei hoe groter word die kasteel om die vuur word geha-ha-ha-ha die brandewyn sak vinnig en die riesling dose word uitgehaal tot vroegoggend ha-ha-ha hulle nog môreoggend weet hulle nie waaroor hulle …