2263…Note land
die klavier kap die note ding dong ding hard op die oor die fluit streel die siel en laat in beswyming die rock band crash en donder wakker siel en gees dit is te veel ek kyk na die golwe op die laptop screen die wilde noot punte verskeur die melodie Liked it? Share it …
500,000… BERG sê dankie!
Vir julle almal wat my gedigte lees ek glo daar was lagkos,wonder kos snaaks kos ,en sielekos gewees mag die volgende wat ek skryf van tydelike en ewigheidswaarde wees want waarna soek ons eintlik vra jouself, Die vraag! waar kom ware geluk vandaan ? Soos die gees my lei soos my wilde streek my heen …
2253…Michael Jackson jive vir oulaas
Vat my hand skree die skare hande word uitgestrek na die koning van pop die poeierwit gesig met die rooilipmond bly uitdrukkingloos hulle is aan sy voete gillende meisie skeur hulle klere hy stap verby die kruis En sê vir Jesus EK is n koning EK is n god by die huis snuif …