2246…Ek het my draai in die heelal gemaak
Ek was nog ‘n jong komeet jare gelede my reis was bepaal om die maan het ek gedraai om die aarde was ek ‘n sputnik om venus het ek gedraai en gedraai tevergeefs my volgende stap was mars by die rooi planeet het ek nie gekuier nie jupiter was net groot sonder persoonlkheid om saturnus …
2239…Die laatmiddag son
sleep die flou wolke saam saam hou hulle water water van verdriet hulle wil wreek die son is selfsugtig en bring hulle bymekaar hulle huil saam en veroorsaak ‘n 5 uur vloed die motors spoel van die pad ses mense dood die son het reeds gesak in die donker ween die wolke die selfsugtige son …