2237…Bloed leeg
Dit is my soveelste oorlog my soveelste gereg ons draai rooi die kleur van bloed wanneer die vyand se bloed spuit rooi dit ons die soutsmaak les ons dors hulle waag dit weer om teen ons te veg ons sny die slagaar tot hoogspuit maar in die liefdesoorlog het ek gewond gelê op die slagveld …
2232…As julle nie daar was nie
dan was ek seker al verlore die ondersteuning en liefde wat julle my gee hou my regop my suigeling nog in doel onbewus nou maar eendag sal die wat by die krip gestaan het lucifer herken sy sal weer vry wees. Dit was God se wil Liked it? Share it please …
2231…Die aasvoëls glimlag
toe hy sien die sestienjarige meisies stap by die deur van sy klub is in die dowwe lig kom twee mohitos aangesweef die dorsgelaafte meisies sluk die koel vinnig af die wêreld draai hulle swaai en hoe het hulle toe nie uitgedraai Liked it? Share it please …
2245…Teen die hemelruim skryf ek jou naam
Jy spoor my aan jy inspireer my jy laat my lag ek verskuif die hemelruim ek herrangskik die sterre ek gebruik die weegskaal ek gebruik die skerpioen ek gebruik die boogskutter om jou figuur teen die hemelruim te skryf daaronder pryk jou naam Liked it? Share it please …
2244…My God waarom keer U nie
Waarom stuur u die moeilikheid ek het in die skadu gestaan toe vat u my boom weg die fel son martel u het my gebede misgekyk maar ek wil en sal die berg wat u gegee het klim tot bo dan sal ek U koningkryk sien U kan dit nie wegsteek nie (opgedra aan die …
2236…Die duiwel lees die koerant
Elke oggend hy ken sy kinders in die koerant sien hy hulle reisplan hy lees van die moorde die ongelukke daarna lees hy die sterftes kolom een van sy kinders het dit nie gemaak nie maar hy lag en lag net en open sy arms welkom my kind jy is tuis !!! Liked it? Share …