2216…Ek staan met my hart in my hand
bloeiend voor jou my lewensbloed plas op die grond asseblief my hart is amper leeg Liked it? Share it please …
2215…Vergrootglas
die eerste kuier was heel laf gewees ons het ge-chat en gelag toe ek weer ‘n date maak sê jy Ja na die 4de bier pluk sy haar vergootglas uit jou linkeroog is skeel daar is swartkoppies op jou neus jy het kopluise jou hare is al dun jou een voortand is gekraak ek het …
2208…Ek word nie sonder woorde gevang
daarom dra ek my sakkie letters oral saam Liked it? Share it please …