2196…Die morester vertel
soos ‘n skindertannie vertel sy oor sy kan nie anders nie want sy sien te veel daarom moet sy vertel van die ou omie wat weer wou try 40 jaar gelede het JC le Roux haar gewillig gemaak die omie het haar vanaand JC gegee sy het gesê, ooeee, Sarel hoe draai my kop nou …
2195…Gisteraand vanoggend en vanaand…
het ek haar gelief nou noem sy my my liefman en sy smile net nou weet ek nie … Liked it? Share it please …
2194…Nestle jy lêk so lekker..
Die soet lok my op my tong jou soetste smaak jou druppels slurp ek op net terwyl die lekkerste is en beskikbaar is bly jy nommer een maar cadbury loer al lankal vir my sy het al free samples tien keer aangebied maar my neseier jy bly bo Liked it? Share it please …
2193…Rug teen Rug lê ons
Sy:Die bliksem is weer laat waar het hy gestop Hy:Wat de fok het ek gedoen daar was n ongeluk Sy:Hy sê altyd daar was n ongeluk hy het seker saam met die kroeghoere gekuier Hy:Ek kom by die huis ,my gat af gewerk hulle het gister 10 afbetaal Sy:Ek dink hy gaan weer na parfuum …
2191…Niemand kom met n 10 uit tien sertifikaat nie
Toe ek jou ontmoet het was jy mooi en gesond jy het my nie vertel van: jou nekwerwel,jou rugwerwel die probleem tussen jou nekwerwel en groottoon ek het jou nie vertel van my bleskop familiekwaal nie my hees gans stem nie van my dubbele hartklop nie maar ons het mekaar belowe maak nie saak nie …
2189…Moenie my speel nie
ek is nie n klavier nie ek sal nie instem nie Liked it? Share it please …
2186…Swerwerhart
my kleinkindhart het maklik dae geklop my jongmenshart het gehyg en tande geslyp die jong meisies het ook skaam uitgelok my jongmanshart kon ek nie verstaan dit was honger, dorstig, belus, hoopvol, onlesbaar, vraatsugtig die dinge van die hart kan ek nie verstaan nie daarom het ek ‘n swerwershart Liked it? Share it please …