2162…Die eerste keer
Jy was mej kelkie die aand het om jou gedraai soveel as jy wou kelkies kon jy drink jy was fyn dopgehou die perdeby sluip nader met n pers kelkie in die hand jy drein dit net een teug die perdeby steek genadeloos nou lê jy en wag vir die wurms om uit te broei …