2124…Die laaste galgtou
Met afgemete treë stap hy die geel ligte blink op sy kaalgeskeerde kop die bewaarders staar hom aan die arrogansie nog steeds daar sweetdruppels rol van sy voorkop af en val op sy pasgestrykte hemp hy staan voor die doodskamer en sluit sy oë my God U het gesê al staan ek in die dal …
2122…Kyk in die spieël
die mooi figuur die ferm borste die slanke lyf was jou trots jy gebruik dit om mans om jou pinkie te draai die tyd is genadeloos jou figuur gaan verweer jou lyf gaan dril jou borste gaan hang soos die trots van n ou man die lewe is genadeloos Liked it? Share it please …
2121…Ek het vandag gesien
Die ou man wat bedel n kind wat kos soek in die asblik n motor wat in n ongeluk was die mense uitgeslinger leweloos n huis wat brand n verliefde paartje n vrou beroof n meisie verkrag dit moes ek vandag alles aanskou maar ek kon niks doen ek is maar net n robot ek …
2120…Die rooi pantie
Sy was beserk toe sy die pakkie in sy kas kry nadat sy sy klerekas versnipper het sit sy bitterlik en huil sy sit en wag met die pistool op haar skoot haar vinger krul om die sneller toe hy die deur oopmaak die rooi pantie sê sy sy oë rek jy verjaar mos more …
2114…Daar is altyd ‘n eerste keer
sê die danseres vir my ek is nie juis vlugvoetig nie maar het haar onweerstaanbaar gevind sy sagvat my om die lyf en vat my regterhand allerhande droombeelde sweef voor my oë verby sy vat my op ‘n mallemeule van draaie en swaaie en jy het gesê jy kan net ‘n bietjie dans ek kan …