2112…Coffin glide mean machine
Hy ry te vinnig besef hy sy nuwe honda coffin glide mean machine skitter blink in die saterdag son agterop die awart leerbaadie is n wit skedel geverf Hells Angel hy weet nie die duiwel wag by crash corner die duiwel grinnik en hou die skerp draai dop my seun is op pad Liked it? …
2109…Die donker nag gesien
oë gaan oop wanneer slaap begin geisoleeerd in die kamer die benoudheid van die donker moet beheer word tentakels van die maan loer deur die skadu by middernag draai die tentakel weg en sluip uit voordat sonstrale hulle vernietig die oë gaan oop as die slaap kom Liked it? Share it please …
2108…Die grotman
Word wakker en strompel uit sy vyf eeu oue grot knuppel in die hand staan hy en kyk na manhattan en sien die twee lang silwer vierkante wat tussen die wolke wegkruip hy sien die spiese van vernietiging krummel dit wat mens gebou het hy draai om terug die grot in oor vyfhonderd jaar sal …
2104…Stoflike oorskot
Die wit ambulans stop rooiligflikkerend voor no 14 n hartaanval die ysters word teenmekaar gevryf die liggaam ruk ruk van die skokke maar die klop is gesteel hy hang in die lug en sien alles die trane,die skrik,die fronse want die lyk glimlag dan in die akker waar die lang bome staan beweeg die swart …
2103…Die lewensvlam ken geen jare nie..
Ons leef in n liggaam wat verweer wat seerkry wat pyn dit alles die vlees gee plesier die gees geniet die vlees pyn die gees krimp ineen die vlees verrot die gees styg na die ewige pyn na die ewige rus net jy kan kies Liked it? Share it please …