2101…Hulle droom van kalkoen
Die honger gesin skuif nader aan die vuur die winterwind huilend hier vlak naby die vetterige stukkie rib het skaars genoeg sous vir die droë soutlose pap die advertensie bord met die groot vet bruingebrande kalkoen op het hulle honger gemaak hulle droom van kalkoen toe hulle dankie sê vir die pap toe hulle hul …