2079…Kom jol saam !!
Jy gaan nie slaap ons gaan woes jol op jagfontein op die R28 vanaf 3 tot 6 sept woesters gaan die plek oorvat op vrydag 4 sept reg vir n woester jol by die lucky fish fees meer as 50 Bands ons gaan rock en roll let wel ou woesters maar ook reggae, trance, house …