2068…Skep drome
Die gulsige droom wil jou opslurp soos n oester wil alles hê in een slurp die honger droom wil roomkoek ,koeksusters ,beskuit ,flapjacks ,en fyekonfeit ,alles hê die windgat droom wil n blink motor hê n goue horlosie duur klere die mooiste meisie maar nadat hy agt biere gedrink het is sy beursie leeg en …
2061…With the stroke of the pen
Kan jy n miljoenêr word kan jy getroud wees kan jy diep in die skuld wees kan jy n blink motor hê kan jy n tjek uitskryf kan jy op die swartlys kom kan jy jou werk verloor kan jy drie woorde skryf Jesus my redder en al hierdie ander penstrepe beteken niks Liked it? …
2070…Dit was N wonderlike aand gewees
Ons kon aanmekaar vat ons kon druk ons kon fluister ons kon skuur ons het geballroom ons het ge-jive ons het ge-twist ons het ons gate uit geniet net omdat ek jou man laat toesluit het omdat hy nie die boete betaal het nie Liked it? Share it please …
2057…Ek het goed gedoen
die einde van die pad is naby die slaggate van die lewe het ek oorleef en liefdestrane gestort sê die ou haan terwyl hy die pitte oppik die henne luister graag na die stories van sy jong dae hulle raak opgewonde en staan dan nader aan die jong hane die ou haan sug en sê …