2048…Veilig in die skare
Gooi ek ‘n klip wat tref ek is veilig niemand sien die klip kloof oop die bloed stroom wang af die man kyk op en sien my ek was die een wat die eerste klip gegooi het Jesus van Nasaret het net sy kop laat sak en gesê Vader, vergewe hom Liked it? Share it …
2046…Ek wou net jou aandag trek
Toe jy vir my die nuwe motor gekoop het wat dit asof jy ‘n hamburger gekoop het ek was opgewonde blinkoog jy het net gesê, die kar is vinnig en jy betaal nie die fines nie ek was vrygewig opgewonde maar jy wou nie beloon word nie vanmiddag het ek in die hekpaal vasgejaag gou …