2040…Ek drink saam met die maan
Ek drink alleen lig my glas en nooi die maan ek vra haar om my skaduwee te stuur dan drink ons drie saam maar die maan kon nie saamdrink maar stuur toe my skaduwee om my op te beur sing ek toe die maan het haar ore toegedruk my skaduwee het saam met my getuimel …
2032…Die son word rooi van skaamte
Vroegoggend staan die son op hy is haastig hy moet 6 uur op die horison verskyn die wereld wag vir die nuwe dag die son sug swaarmoedig al die sondes van hierdie dag moet hy aanskou God het my op hierdie baan geplaas ek moet sien en sê Liked it? Share it please …