2007…Die Wysneuse
Hulle sit soos aasvoels op die takke honger altyd vir kos of nuus slegte nuus vrot nuus dit moet stink slegte reuke trek mos aandag jy soek vanwaar kom dit vandaan dit trek die aandag dit maak praat en fluister maar as die verrotte karkas ontbloot word ,is ons stom die afgryse , verskrik vlug …