1957 … ek sien die lyf
op die tafel lê wit jas mense koek saam van hier kan ek alles sien dit is my lyf daar die instrumente blink in die teaterligte die lyf ruk ruk die monitor skreeu die rooi lyn stil ons het hom verloor sê die dokter iemand ruk my arm Jesus sê my kind kom saam Liked …