1908) Sneeuwitjie is moerig
die skinderbek dames vra toe vir haar watter dwergie is nou eintlik haar boyfriend sy sê toe hulle lyk so na mekaar hulle is eintlik net haar vriende al is hulle amper ewe groot die dames was toe opgewonde nadat cleopatra met die een dwergie close gedans het wou sy hom sommer huis toe vat …
1901) Jou deur se slot is gebreek?
dit staan oop vir die wêreld het jy die sleutel vergeet vergeet van die jakkals op soek na prooi of aspris oopgelaat om te sien wie kom loer sluit jou deur en kyk deur die loergaatjie in die deur "vir plg" Liked it? Share it please …
1902) Mamma is ek n fout vra pietie
Toe ek nog deel van jou was kon ek voel hoe ruk ruk jou lyf jou huil kon ek ervaar maar mamma waarom huil jy altyd as die oom op jou skreeu ek is nou 1 jaar oud sê pietie ek kan al ‘n bietjie verstaan mamma ek is nou al 2 jaar oud en …
1903) Sonder meubels
my lewe was leeg soos ‘n huis sonder meubels toe stap jy in jy het gordyne opgehang ons verskuil teen die dag jy het ‘n stoof gebring en het kos gemaak ons het wyn voor die kaggel gedrink jy het ‘n bed gekoop met kussings en laken maar nou sien ek jy het ‘n kot …