1867) Ek en die sterre speel saam
tot die nag glitter dan is elkeen op sy eie ek kan mooi maak en versteek maar oordeel kan ek nie ek is al gebliksem omdat sy nie mooi genoeg was maar met poeierkwas en lipstiffie kan ek net soveel doen ek het ‘n skewe kakebeen en ‘n skewe neus maar die geld is goed …
1868) Jy besef nie
ek is eintlik maar net die observer ek sirkel bo rond en kyk af op jou die roete wat jy gevolg het het jou nie by geluk uitgebring nie die steiltes die bergpasse het jy nie van geweet nie maar jou vuur jou gees was eg maar jy het die emosionele band gebreek jy is …