1859) Geslags orgaan 1859) Geslags orgaan April 16, 2009 Jy was so opgeskeep toe ons nog jonk was die aandag het ek geniet jy was my willempie maar nou noem ek jou my wurmpie Liked it? Share it please …
1848) Ek weet 1848) Ek weet April 15, 2009 as ek hierdie keer teruggaan na jou sal daar nie ’n volgende keer wees nie Liked it? Share it please …
1849) Seer hart 1849) Seer hart April 15, 2009 waarom steek jy weg hy het jou befok dit weet jy sny die naelstring en vlug die toekoms in Liked it? Share it please …
1850) Wat ek wil weet 1850) Wat ek wil weet April 15, 2009 het jy ontsnap uit die kloue van die satanskind ek staan eenkant en huil my God waarom, waarom Liked it? Share it please …
1851) Die rose 1851) Die rose April 15, 2009 blom nog steeds al is dit laat somer hule kleur en geur sterk in die lug die herfs kleure eis sy tol die blare val die geur verdof maar ek weet die roos vrou moet ‘n seisoen rus om in al haar glorie vir my te blom om ‘n vonk in my lewe te wees …
1852) Opregte hart 1852) Opregte hart April 15, 2009 net ‘n opregte hart kan liefde koop die vals hart kan die liefde verlei ‘n lieg hart kan die liefde mislei die swart hart kan die liefde smoor maar met my eg hart oorwin ek jou opregte hart Liked it? Share it please …
1843) Die swaard vrou 1843) Die swaard vrou April 14, 2009 jy het gedink ek is hulpeloos toe ek uitvind jy speel 2 snaar kitaar maar ek is doof vir jou fluit ek en my swaard is gereed Liked it? Share it please …
1844) Porseleintjie 1844) Porseleintjie April 14, 2009 jy is so broos so mooi so kosbaar ek drink net tee saam met jou maar as jy jou glas saambring drink ek jolig saam met jou Liked it? Share it please …
1845) Romantiese ete 1845) Romantiese ete April 14, 2009 ek het uitgesien na jou uitnodiging jy was altyd so sjarmant het my elke oggend by die werk gegroet ek was opgedress jy daag op in jeans en t-shirt die kentucky take 2 kan jy eerder !!!! sjarmant !!!! Liked it? Share it please …
1846) Kom joint saam 1846) Kom joint saam April 14, 2009 as die lewe te veel raak kom join ons verlorenes aan die voet van die kruis waar ons wag vir JESUS om op te staan Liked it? Share it please …
1847) As die glybaan van passie 1847) As die glybaan van passie April 14, 2009 eers nat geword het kan niemand die gevare wat dit kan inhou bereken nie Liked it? Share it please …
1836) Hierdie herfs 1836) Hierdie herfs April 13, 2009 bring ongesiens die stil sluip koue maar ons warm harte sal die koud verduur die oogkykverstaan die beste verwarmer onder die thermal jas vries ons liefde nie Liked it? Share it please …