1841) Die jong versies
Die ou bul staan in die doods akker en snuif die koel herfswind hier is genoeg groen gras en water vir sy leeftyd ja ons almal se tanne word stomp en geel, ons tonge skurf ons windgat dae verby ons hare tossels maar ons memories bly HD 2010 die versies pla nie meer hy glimlag …
1827) Hava se hoerhuis
doen goed sake vanaand more gaan daar dinge gebeur maar vanaand gebeur dit al hier sy tel die silwerstukke judas een van haar beste kliente spandeer baie vanaand hy tip goed net langs die hoerhuis is die welige tuin van getsemane die ouens gaan loop saam met die meisies daar claudius en hoer hanna kom …
1829) Is jy ook soos die ander?
vra hy terwyl hy haar stip in die oë kyk sy mors haar koffie en sê: nee sy was pragtig met ‘n engel lag dit was sewe jaar gelede elke keer as hulle koffie drink dan mors sy haar koffie hy moes haar nie weer gevra het nie Liked it? Share it please …