1833) Ek mag jou nie kry nie
met jou helder kloklag beur jy op jou glinster oë se blink lig verlig my wêreld ek mag jou nie kry nie jy weet dit nie maar ek kom gereeld om jou kloklag te hoor en jou glinster oog te sien en in jou blink lig te staan Liked it? Share it please …
1822) Jy is begeerlik
sê die ouerige man aan die kroegmeisie sy lag skamerig ek is tien uur van diens ek sal jou huistoe vat sê hy dankie oom sê sy met respek vir ’n oom langs die pad het die motor gaan staan die oom het gevroetel sy het geskree die skoot deur die ruit het die oom …
1823) Flat land
’n duisend blokkies lig aanskou my mense lewe daar elkeen in sy hokkie wat gebeur daar ’n honey moon couple het nie geld vir weggaan klop maar in die ou plek die drug lord met die naald spuit die arm van die daring meisie sy weet nog niks sy skree as die ritmiese bewegings van …
1825) By die Kruis By die kruis
Sit ’n ou vrou slegs ’n dun kleed beskerm haar teen die vries woestyn wind die romeinse soldate ignoreer haar sy is skadeloos sê hulle vir hulself hier aan die voet van die kruis bid sy ,die ouma van Jesus sy hoor die geween van maria en die ander sy weet dat sy nader aan …
1826) Rooi lip lekker
Julle werk in die parfuum kasteel in die red square na 20 reuke kry ek die spesiale een volgende ’n lekker smaak lipstiffie appelkoos, guava en suurlemoen hulle sit dit aan ek kon nie keer en proe die lekker sjoe candy ,voluptua, maltabella dit was die geurigste soene wat ek nog gehad het Liked it? …
1817) Vancouver meisie
vasgevries in jou wêreld sien ek jou maar die ysbeer pels warm jou jou figuur versteek maar jou lyf vertel van die ysbeer snoeker spel jy ontdooi jy skil die beer se vel die woltrui ruk jy af die naakte waarheid staar my aan ysbeer snoeker kan ek nie speel jy bly koud Liked it? …
1818) Tolpad
die tollenaar is op sy pos en wag vir elke stukkie kos die rooi ferrari flits verby die tollenaar lag en trek die lever wat die snypenne lig die ferrari stop die klein bliksem kom aangestap wie is jy? vra hy die tollenaar sê gee die helfte van jou lotto prys of elke stap na …
1819) Hulle kom van die laerhuis af
en stap afdraande teen golgota op hoog dronk en vol bravade hulle sien die man daarbo hang en lag, en sê ‘n goeie boomklimmer die man kreun maar hulle stap verby hoog bo aan die kruis sê Jesus vergewe hulle Vader want hulle weet nie wat hulle sê nie Liked it? Share it please …
1820) Waarom bang jy
vra die vier besope mans terwyl hulle teen golgota opstap die kruis afgeëts teen die laatmiddag son jy is ‘n chancer wat uitgevang was, ne waarom antwoord jy ons nie die soldaat stamp hulle uit die pad en druk die asynspons teen die man se dorre lippe hy sal nog praat as die spies kom …